22 – 27 Maart 2025 | Kaapstad tot Namibië

KRY JOU KUNS OPPIWATER!

Besprekings

Bespreek nou jou kajuit vir Oppiwater 2025. Slegs R3 000 deposito is nou betaalbaar.

Produksie kaartjies nou beskikbaar.

* Die Oppiwater Feesprogram sal op 1 Oktober 2024 bekend gemaak word. Daarna kan u die Feeskaartjies bespreek by www.LTickets.co.za
LW: Die Oppiwater Fooi sluit geen individuele produksies se kaartjies in nie, maar u kry die Oppiwater Feeskaartjies teen goedkoper gesubsidieerde pryse (van R50-R190). Ons sal wel ‘n kaartjieskantoor op die MSC Musica hê, maar dan gaan u in Dollars moet betaal ($15per kaartjie = R300per kaartjie). Ons feesgangers word aanbeveel om u kaartjies in SA te bespreek met Rande.

Oppiwater Kunstefees 2024 Fotos

Ons tiende Oppiwater Kunstefees was ‘n groot sukses en ons Feesgangers is dit eens dat hierdie tiende Oppiwater beslis een vir die boeke was.
Kyk of ons kameras jou gekliek het tydens vanjaar se Oppiwater Kunstefees.

Die MSC Musica – grootste skip wat nog in Suid-Afrikaanse waters gevaar het!

Die Oppiwater Kunstefees vind plaas in

Day(s)

:

Hour(s)

:

Minute(s)

:

Second(s)

Nuusbrief

Oppiwater Vennote