Lugrederye bied gratis vlugveranderings aan

Goeie nuus vir alle Oppiwater Feesgangers wat hul vlugte moet verander om by die Oppiwater Kunstefees wat nou uitgestel is van 25-30 Januarie 2021 te kom, is dat die meeste lugrederye so pas aangekondig het dat hulle die veranderings in vlugte gratis sal doen. Mango, SAA, Kulula en British Airways het so pas aangekondig dat as gevolg van die Coronavirus, sal mense wat vlugte wil verander dit gratis kan doen. Die Oppiwater Kunstefees moes noodgedwonge uitgestel word na 25-30 Januarie 2021 en Oppiwater Feesgangers se besprekings sal outomaties verander word na die nuwe datums. Lees meer hieroor:
Gaan gerus na www.oppiwater.co.za vir die nuutste inligting of skakel MSC by 087 630 0333.

 

Soek

Alle besprekings word deur MSC Cruises behartig.  Pryse is kapasiteitsgedrewe en verander daarom daagliks.  Vir meer nligting, skakel MSC Cruises op 0860 11 44 11 of 087 075-0889, of bespreek aanlyn by

Bespreek vir Oppiwater

Bespreek nou vir Oppiwater 2021

5 - 9 April 2021

Bespreek telefonies by MSC Cruises by

087 630 0333


Oppiwater 2021

25 - 30 Januarie 2021

 

Bespreek telefonies by MSC Cruises by

087 630 0333

Nuusbrief

Copyright © 2016. All Rights Reserved.